Kód: 41887242
Ek leef my droom uit en ek speel daarin met woorde. Dit is wie ek is. Mag elkeen my speeltyd met woorde geniet soos ek dit geniet het om die stilwees in my te vind. Ons lewe gaan so gou verby en daar is min dinge wat ons kan nalaa ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 24 bodů
Anotace knihy
Ek leef my droom uit en ek speel daarin met woorde. Dit is wie ek is. Mag elkeen my speeltyd met woorde geniet soos ek dit geniet het om die stilwees in my te vind. Ons lewe gaan so gou verby en daar is min dinge wat ons kan nalaat soos woorde..
sou die nag sonder son
my met 'n slakkepas groet
en my oë se kyk
die sterre loop soek
volg jy die swart-en-wit...
die skaakmat in my oë
want sewentig maal sewe
het ek geleef
as my nag se mantel
meteens in twee sal skeur
soek my waar jy my sal vind
tussen die maan en sterre
woorde is my liefdespel
waarmee ek daar sal speel
tot ons eendag... miskien
weer sal sien
Parametry knihy
237 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 46857 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )
Nacházíte se: