Afrikaander / Nejlevnější knihy
Afrikaander

Kód: 37285722

Afrikaander

Autor Johan Heyns

ʼn Besondere verdienste van hierdie werk is die omstandige besonderhede wat in die bondige lewensbeskrywings van ʼn aantal persoonlikhede, wat elk ʼn sleutelrol in die historiese gebeure van hulle tyd gespeel het, voorkom. Omdat die ... celý popis

444


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 9-15 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Darujte tuto knihu ještě dnes
  1. Objednejte knihu a zvolte Zaslat jako dárek.
  2. Obratem obdržíte darovací poukaz na knihu, který můžete ihned předat obdarovanému.
  3. Knihu zašleme na adresu obdarovaného, o nic se nestaráte.

Více informací

Více informací o knize Afrikaander

Nákupem získáte 44 bodů

Anotace knihy

ʼn Besondere verdienste van hierdie werk is die omstandige besonderhede wat in die bondige lewensbeskrywings van ʼn aantal persoonlikhede, wat elk ʼn sleutelrol in die historiese gebeure van hulle tyd gespeel het, voorkom. Omdat die bedoeling klaarblyklik nie is om ʼn volledige lys van ons volkshelde te voorsien nie, kom beskrywings van sommige bekende leiers wat lesers moontlik in so ʼn werk sou verwag, nie voor nie, terwyl enkele minder bekendes daarin opgeneem is. Vir die jonger, en selfs middeljarige geslag, is bykans almal waarskynlik onbekend, en watter skandvlek is dit nie op ons dat ons ons geskiedenis so verwaarloos en diegene wat hul lewens in diens van ons volk gegee het, vergeet nie! Die maatstaf vir in- en uitsluiting van die onderhawige persoonlikhede is nietemin geheel en al die outeur se keuse.

Deur sy navorsing bied die outeur aan ons inligting uit bronne waarvan die hedendaagse gewone leser totaal onbewus is of wat hy moeilik toeganklik sal vind. Sodoende word die teenswoordige geslag opnuut toegerus met die kennis van ons verlede en die rots waaruit ons gekap is.

Mag hierdie werk ʼn bydra lewer tot die vind van al die goeie en skone wat in ons verlede ontdek kan word, sodat ons daarna ons ideaal sal vorm en probeer om daardie ideaal vir die toekoms te verwesenlik, soos wyle pres. Kruger ons gemaan het. "Dan sal ons nasionaliteit en ons taal bly en bloei."
Andries Breytenbach
Die HNP Hoofleier

Parametry knihy

444

Oblíbené z jiného soudku



Osobní odběr Praha, Brno a 46566 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: