Die Mites en die Feite / Nejlevnější knihy
Die Mites en die Feite

Kód: 43047757

Die Mites en die Feite

Autor Bernadette Booysen

Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die r ... celý popis

555


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 9-15 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Dárkový poukaz: Radost zaručena

Objednat dárkový poukazVíce informací

Více informací o knize Die Mites en die Feite

Nákupem získáte 56 bodů

Anotace knihy

Hierdie is 'n boeiende, moet-lees boek vir almal, insluitend mediese spesialiste en joernaliste. Hierdie boek delf in die mites wat ek oor die jare oor epilepsie gehoor het en gee my lesers 'n verduideliking van die feite en die redes waarom die mites mites is. Wat kan 'n mens glo? Hoe kan ons 'n beter begrip van epilepsie verkry?

Hierdie boek dek alle aspekte van epilepsie, insluitend basiese meganismes vir diagnose en bestuur en die sosiale oorwegings. Die inhoud verskaf 'n duidelike, bondige en gedetailleerde verduideliking van die mees algemene, dog soms skokkende, mites oor epilepsie.

Hierdie boek verduidelik al die dinge wat mense met epilepsie sukkel om te verstaan en kan ook hul familie en vriende help om die stigmas wat met epilepsie geassosieer word beter te verstaan. Hierdie boek kan ook uiters nuttig wees vir mediese beroepslui om sommige van die kwessies wat hul pasiënte sowel as hul gesinne daagliks hanteer, beter te verstaan.

Dit is 'n maklik verstaanbare, bewysgebaseerde gids tot die mites en die feite van epilepsie. Hierdie boek bevat verskeie aspekte oor epilepsie en sluit verskillende behandelingsmetodes vir epilepsie in. Konstruktiewe advies word gegee om lyers te help om hul toestand te bestuur en om probleme te hanteer en ander mense se vrae oor epilepsie te beantwoord. Hierdie is 'n baie insiggewende boek en daarom het ek besluit dit sal die eerste van die Epilepsie-reeks wees wat gepubliseer word! Lekker lees!!

Parametry knihy

Zařazení knihy Knihy v němčině Naturwissenschaften, Medizin, Informatik, Technik Medizin Nichtklinische Fächer

555

Oblíbené z jiného soudku



Osobní odběr Praha, Brno a 47410 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: