Vreemdeling / Nejlevnější knihy
Vreemdeling

Kód: 41517300

Vreemdeling

Autor Martha Poller

Hy sit wydsbeen op die man se borskas. Sy vingers boor in die ou man se strot. Hy wag al so lank vir hierdie kans ... "Vrek, bliksem, vrek!"Petrus skrik natgesweet en verward wakker. Hemel, hoeveel keer moet hy nóg sy pa vermoor? ... celý popis

362


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 9-15 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Dárkový poukaz: Radost zaručena

Objednat dárkový poukazVíce informací

Více informací o knize Vreemdeling

Nákupem získáte 36 bodů

Anotace knihy

Hy sit wydsbeen op die man se borskas. Sy vingers boor in die ou man se strot. Hy wag al so lank vir hierdie kans ... "Vrek, bliksem, vrek!"
Petrus skrik natgesweet en verward wakker. Hemel, hoeveel keer moet hy nóg sy pa vermoor? Hoeveel maal moet hy nóg die satisfaksie daarvan smaak voordat dit genoeg is? As die drome net wil ophou ...!
Petrus en Ina Lambert voer 'n redelik gelukkige huwelik, totdat hy hoor van sy ma se dood. Hy word gedwing om terug te gaan na die dorp wat hy met 'n passie gehaat het. Opeens lê sy lewe weer rou en seer voor hom ...
Ina het haar eie worstelstryd wanneer Petrus vertrek: Sal hy ooit weer huis toe kom? Wat as hy weer ... Sê nou maar hy doen dit weer? Nee, asseblief tog, Here, net nie dit nie! Help asseblief my Petrus dat hy kop sal hou en huis toe kom as alles klaar is.
Petrus word gedwing om die pad terug te loop tot by die aand wat sy pa gearresteer en in die tronk gegooi is. Dit is die aand toe alles onherroeplik verander het en niks ooit weer dieselfde was nie. Die vredeliewende, vrolike seun raak 'n verbitterde en opstandige tiener. Hy word groot met die groot vraag in hom: wie is ek regtig?
Wie presies is Christoff Bruinders? Christoff, wat hy, Petrus, nooit kon verdra nie, maar een van die min mense was wat hom getrou in die tronk besoek het.
Waarom het Djoster, sy boesemvriend, hom so in die steek gelaat die aand daar in die donker stegie? Djoster was die een mens aan wie hy sy lewe sou toevertrou en toe is dit juis hý wat soos mis voor die son verdwyn ...
Sal Petrus ooit tot rus kom en vrede?

Parametry knihy

362

Oblíbené z jiného soudku



Osobní odběr Praha, Brno a 46876 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: