Kód: 37122099
Word jy 'n held gebore, of het almal van ons heldemoed in ons? Ek glo uit my hart uit as dit kom by ons geliefdes, het almal van ons 'n heldemoed in ons wat maak dat ons ons lewens sal offer vir ons geliefdes of ons Vaderland. Jon ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 28 bodů
Anotace knihy
Word jy 'n held gebore, of het almal van ons heldemoed in ons? Ek glo uit my hart uit as dit kom by ons geliefdes, het almal van ons 'n heldemoed in ons wat maak dat ons ons lewens sal offer vir ons geliefdes of ons Vaderland. Jong helde is juis die bewys ons as mense het van nature waagmoed in ons. Hierdie boek gaan oor kinderhelde in ons geskiedenis wat hulle lewens geoffer het, of bereid was om dit te doen.
Sinoniem vir heldemoed in my "persoonlike woordeboek" is liefde. As Christen leer ons juis in die Bybel waar Jesus sê daar is geen groter liefde as iemand wat sy lewe gee vir 'n ander een nie. Ek was verstom met die feit dat ek nog nooit van sommige van die kinderhelde gehoor het nie. Ek kan nie eens sê hulle was kind, maar tog man nie, want ons Geskiedenis bewys dat jong dogters ook meer moed aan die dag kan lê as volwasse mans.
Parametry knihy
279 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 47529 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )
Nacházíte se: