Kód: 08880634
Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelg ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 47 bodů
Anotace knihy
Gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn: 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgelę. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend. Hy is ook dié drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is.
Parametry knihy
469 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 46633 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )
Nacházíte se: