Kód: 49788320
Dis Oujaarsaand...weer.Elke Oujaarsaand verskyn Vulcan op die verhoog by die eksklusiewste klub in die Kolonie. En elke Oujaarsaand sit skaam bibliotekaris Hestia by dieselfde tafel om na die vertoning te kyk.Maar hierdie jaar maa ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 25 bodů
Anotace knihy
Dis Oujaarsaand...weer.
Elke Oujaarsaand verskyn Vulcan op die verhoog by die eksklusiewste klub in die Kolonie. En elke Oujaarsaand sit skaam bibliotekaris Hestia by dieselfde tafel om na die vertoning te kyk.
Maar hierdie jaar maak Hestia 'n nuwejaarsbesluit wat alles kan verander.
As sy dit net durf waag...
Parametry knihy
Zařazení knihy Knihy v němčině Belletristik Science Fiction, Fantasy
250 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 46611 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )