Kód: 36927104
Emma is 'n bibliotekaresse van Sannieshof wat ten spyte van haar fobie vir vlieg, vir haar vriendin in die Kaap wil gaan kuier. Haar lewe was nog altyd ongekompliseerd en sy is nou lus vir 'n avontuur. Niks kon haar egter voorbere ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 26 bodů
Anotace knihy
Emma is 'n bibliotekaresse van Sannieshof wat ten spyte van haar fobie vir vlieg, vir haar vriendin in die Kaap wil gaan kuier. Haar lewe was nog altyd ongekompliseerd en sy is nou lus vir 'n avontuur. Niks kon haar egter voorberei vir dit wat vir haar in die Kaap wag nie.
Op haar vlug ontmoet sy vir Roger, wat haar bystaan tydens angstige oomblikke op die vliegtuig.
Hulle ontmoet weer in die Kaap en hy is weer daar om haar onder heeltemal ander omstandighede te ondersteun.
Maryna, haar vriendin, en twee weeskinders is deel van die storielyn wat die verhaal eg menslik maak.
Humor, spanning en omgee word gebruik om die leser te boei om die boek tot op die einde te wil lees.
Parametry knihy
Zařazení knihy Knihy v němčině Belletristik Erzählende Literatur Hauptwerk vor 1945
259 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 46010 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )