Doemnasie / Nejlevnější knihy
Doemnasie

Kód: 50738331

Doemnasie

Autor Riaan Bekker

Die wêreld het geëindig op 'n gewone dag.Dit het in Oos-Europa begin-die eerste berigte van 'n vreemde infeksie wat mense verander in iets ondenkbaar. Maar wêreldregerings het dit óf probeer wegsteek, óf nie self geglo nie. Doelbe ... celý popis

243 Kč


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 9-13 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Dárkový poukaz: Radost zaručena

Objednat dárkový poukazVíce informací

Více informací o knize Doemnasie

Nákupem získáte 24 bodů

Anotace knihy

Die wêreld het geëindig op 'n gewone dag.

Dit het in Oos-Europa begin-die eerste berigte van 'n vreemde infeksie wat mense verander in iets ondenkbaar. Maar wêreldregerings het dit óf probeer wegsteek, óf nie self geglo nie. Doelbewus of nie, niemand het die mense gewaarsku nie... totdat dit te laat was. Die virus het versprei. 'n Nuwe siekte. Mense het siek geword, gesterf... en toe weer opgestaan. Maar hulle was nie meer menslik nie.

Nou is die strate 'n slagveld. Chaos heers. Die dooies loop tussen die lewendes, gedryf deur 'n onblusbare dors na vernietiging. Niemand is veilig nie. Niemand kan hierdie oorleef nie-tensy hulle bereid is om te doen wat nodig is.

Ruan en Klara - matriek leerlinge - het gedink hulle het tyd. Hulle was verkeerd. Nou moet hulle hardloop, veg en besluite neem wat ondenkbaar is.

Maar hoe oorleef jy die eerste nag van die einde, as die mense wat jy lief het die monsters word wat jou wil verskeur?

Doemnasie: Ontwaking 1 is die eerste boek van 'n splinternuwe reeks fiksie wat jou terugneem na die begin van die einde. Wanneer die eerste skree deur die nag sny. Wanneer die eerste wonde oopruk. Wanneer die laaste asemteue geneem word. Dit is die oomblik wanneer die wêreld onherroeplik verander.

As jy hou van vinnige spanning, 'n genadeloos oorlewingstryd en die nagmerrie in wording, dan is Doemnasie: Ontwaking vir jou.

En dit is in Afrikaans!

Die eerste nag het reeds begin. Is jy gereed? Lees vandag!

Parametry knihy

243 Kč

Oblíbené z jiného soudku



Osobní odběr Praha, Brno a 48600 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: