Kód: 42979263
Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so d ... celý popis
Afrikánština
Nákupem získáte 24 bodů
Anotace knihy
Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.
Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.
Parametry knihy
Zařazení knihy Knihy v němčině Kinder- und Jugendbücher Sachbücher / Sachbilderbücher
242 Kč
Afrikánština
Osobní odběr Praha, Brno a 46927 dalších
Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Vrácení do měsíce
571 999 099 (8-15.30h)Nákupní košík ( prázdný )