Suleika / Nejlevnější knihy
Suleika

Kód: 51016713

Suleika

Autor Marsofine Krynauw

Suleika, word gebore as die dogter van 'n Arabiese diktator vader en moeder, wat as vrou byna geen bestaansreg in Jemen, Saudi Arabië het nie. In haar tienerjare het sy dikwels verskille met haar vader oor die onderdrukking van vr ... celý popis

362


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 14-21 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Dárkový poukaz: Radost zaručena

Objednat dárkový poukazVíce informací

Více informací o knize Suleika

Nákupem získáte 36 bodů

Anotace knihy

Suleika, word gebore as die dogter van 'n Arabiese diktator vader en moeder, wat as vrou byna geen bestaansreg in Jemen, Saudi Arabië het nie. In haar tienerjare het sy dikwels verskille met haar vader oor die onderdrukking van vroue in hulle land. As gevolg daarvan word sy deur haar vader en ouer broer dikwels opgesluit en liggaamlik mishandel. Haar enigste ondersteuning is haar vriendin Amirah Hussein. Die twee meisies is baie naby aanmekaar en Amirah se ouers is bekeerde Christene wat ondergronds aanbid en hulle seun Nadir, en dogter Amirah, gelowig grootmaak.

Wanneer sy aan die einde van haar matriekjaar haar vader nader en by hom pleit dat hy haar moet toelaat om te gaan studeer vir onderwyseres, wil hy niks daarvan weet nie, en haal haar ambisies haar net 'n hele klomp moeilikheid op die hals. Hassan Al Yousuf gaan selfs so ver om sy dogter met die dood te dreig.

Met die hulp van Nadir en Amirah, kry sy dit reg om te ontsnap uit aanhouding nadat sy erg aangerand is deur haar broer, Omar. Sy vlug na Engeland, om daar 'n nuwe lewe te begin, want in haar eie land, is nie eers haar eie moeder bereid om vir haar op te staan nie, uit vrees vir Hassan Al Yousuf.

Hier begin sy 'n nuwe lewe met die hulp van Nadir en al sy kontakte wat hy het, wat haar help. Steeds was dit net die begin van die hel waardeur hierdie beeldskone jongvrou nog in haar lewe sou moes gaan.

Vind sy ooit vrede, word haar drome ooit waar, of vind haar familie haar voor sy nog kans kry om te lewe?

Parametry knihy

362



Osobní odběr Praha, Brno a 46804 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: