SommerNet / Nejlevnější knihy
SommerNet

Kód: 41885864

SommerNet

Autor Marianne Fourie

Pa het altyd gesê lag is die enigste manier om die lewe se oppe en affe te hanteer.Soms word mens egter gekonfronteer met dinge totaal buite jou beheer, dinge wat die grond onder jou voete uitneem. ʼn Bitter moeilike jaar by die we ... celý popis

286 Kč


Skladem u dodavatele
Odesíláme za 9-13 dnů
Přidat mezi přání

Mohlo by se vám také líbit

Dárkový poukaz: Radost zaručena

Objednat dárkový poukazVíce informací

Více informací o knize SommerNet

Nákupem získáte 29 bodů

Anotace knihy

Pa het altyd gesê lag is die enigste manier om die lewe se oppe en affe te hanteer.

Soms word mens egter gekonfronteer met dinge totaal buite jou beheer, dinge wat die grond onder jou voete uitneem. ʼn Bitter moeilike jaar by die werk, siekte en dood ... Ek kon kies - sink of skryf, lag of huil.
Ouma se manewales en snaakse sêgoed, ʼn rondloperkat en ʼn eerste vliegtuigrit - die lewe saam met Ouma was nie een oomblik vervelig nie.

ʼn Onverwagse operasie en kamer deel met ʼn vreemde vrou met 'black toes', vreemde mense langes die viswater en ʼn troetelhoender, word stories wat eendag op die ouetehuis se stoep vertel sal word.
Ben troef ʼn boelie en Danie verdedig sy Janie teen ʼn spinnekopwyfie wat haar naels in hom probeer slaan terwyl Jana die verlede kan agterlaat en ʼn nuwe lewe begin op Tweede Asem.

Tog skemer die seer deur, die lewe is hoeka nie net in humor gebaai nie. Daardie seermaakdinge moet in die oë gekyk en by die naam genoem word om hulle sodoende tot rus te kan lê.

Met ʼn soetseer bydrae deur Theo Wassenaar in herinnering aan ons kleinboet, Johan.

Parametry knihy

286 Kč

Oblíbené z jiného soudku



Osobní odběr Praha, Brno a 48480 dalších

Copyright ©2008-26 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies


Můj účet: Přihlásit se
Všechny knihy světa na jednom místě. Navíc za skvělé ceny.

Nákupní košík ( prázdný )

Vyzvednutí v Balikovně a PPL
boxech
zdarma nad 1 499 Kč.

Nacházíte se: