Kód: 07408089
Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is ... celý popis
Zadejte do formuláře e-mailovou adresu a jakmile knihu naskladníme, zašleme vám o tom zprávu. Pohlídáme vše za vás.
Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaďda. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?
Osobní odběr Praha, Brno a 12903 dalších
Copyright ©2008-24 nejlevnejsi-knihy.cz Všechna práva vyhrazenaSoukromíCookies
Nákupní košík ( prázdný )
Nacházíte se: